fbpx

Die O/13 A rugby-span van Niko Brummer laerskool Beaufort Wes het deelgeneem aan die Riebeeck Kasteel toernooi vanaf 28 Maart tot 31 Maart 2018. Tertius de Bruyn, my jongste wat nou O/12 is speel nr 9 vir die span.

KVB bedank Essential Hardeware vir die goeie kwaliteit toksakke wat geskenk is. Daar is gereël dat hulle dit volgende jaar weer gebruik vir die toer.